i love meeting new people and making new friends

sometimes it is good to meet new people and making new friends ….. because it is good making new friends that you can hangout with when your friends are not around , cuz nobody wants to be alone so be friendly with other people try also to build a conversation with them and find out what they are interested in so that you can see what you both have in common with each other because that is what friends do and sometimes they joke about it but not in a mean way actually in a nice way so nobody’s feelings gets hurt

 

 

i do this a lot with my friends and we are still friends and we always will be because we are kind with  each other

Advertisements

die “valentine’s day” braai

 

die “valentine’s day ” braai was vir my lekker want dit was n lekker skool jol wat ek viraltyd sal onthou want ons het lekker gekuier saam met ons vriende en ons het ook lekker gedans en ek het ook lekker gesels met n paar van my vriende in 2014 so my valentine’s braai memories is gemaak en ek sal nooit daarvan vergeet nie want dit is goeie memories wat ek viraltyd by my sal hou vir nou en verewig want dit is deel van my skool ervaring gewees en ek was baie bly ek kon dit bywoon niks kon meer perfek wees vir my nie ek het elke oomblik geniet saam met my vriende en vriendinne ons het n jol gehad ek het ook fotos geneem van die braai aand om dit te hou as “memories ” want ek het gedink dit was nodig om dit te doen …… maar ek het ook gedink al die “lovey dovey versierings wat hulle gebruik het om die vierkant te versier vir die braai gaan nog daar bly tot die volgende oggend en dit het daar gebly die matrieks het dit eers toe ons daar was gaan afhaal want dit moes afgehaal word om dalk vir die volgende keer te kon gebruik word maar ek was nie daar vir die volgende braai nie want ek het klaar gemaak met skool die volgende jaar maar ek het sommer geweet my vriende wat nog op skool was het dit baie geniet en hulle het nog memories gemaak wat hulle nie sal vergeet nie nes ek gedoen het

 

DIT SAL VIRALTYD BY MY BLY DANKIE NUWE HOOP VIR AL DIE WONDERLIKE “MEMORIES “

DIE MODE PARADE

 

Die mode parade was ook deel van my skool ervaarings en ek moet se ek het dit baie geniet want dit was die eerste keer wat ek gedoen het dit was vir my n jol om “optedress ” en op die “catwalk ” te loop maar  dit was choas aan die begin want ons moes “makeup “doen en later ons rokke gaan kry want dit was amper tyd gewees dat ons die “fashion show ” moes doen en ek moet se ek was bietjie bang gewees maar toe kom my ma na die groot aand toe om te sien hoe ek gaan doen in die mode parade en ek moet se ek het nogal goed gedoen want hulle het vir my gese ek moet eerste loop en ek het gese oky ek sal dit doen maar dit was eerste ander modelle gewees maar ek was die eerste van die skool groep en dit was vir my lekker gewees ek dog ek gaan vries maar ek het nie ek en my vriendin het net geloop en dit net geniet en dit is al wat eintlik saak gemaak het want die mense het net vir ons gese ons moet net die aand geniet en oor niks stres nie en dit is was ek en my vriende gedoen het en ons het wonderlike memories van die aand ook gemaak wat ek nooit sal vergeet nie want dit was vir my die een beste ding wat ek in my lewe gedoen het

 

 

“wie nie waag nie sal nooit nuwe dinge beleef nie ”

 

IMG-20151001-WA000312046772_10206565825936534_6897196112432353722_n

This slideshow requires JavaScript.

MY EN MY PA SE ONTBYT ETE BY RAFTERS

Die dag wat ek en my pa by rafters was die oggend was die beste dag vir my gewees want dit was n “bonding moment ” Ek het dit so geniet om n dag saam met my pa bietjie tyd saam te kon spandeer dit het baie vir my beteken en ek dink vir hom ook ek is so lief vir hom niks sal dit ooit verander nie my pa is die beste ooit en  ek is nie bang om dit vir hom te se nie maar ek dink hy weet di klaar toe my ontbyt gekom het het ek lekker aan my ommelette geknibble en my pa het so lekker aan sy kos geeet oooo my pa se bord het so lekker gelyk maar myne het ook ek kon nie genoeg van my ommelet kry nie maar dit was vir my n lekker dag ek het dit so geniet ek is dankbaar dat ek so wonderlike pa het wat die oggend saam met my sal spandeer my pa het nie n idee wat dit vir my beteken nie want dit was vir my spesiaal en ek sal dit nooit vergeet nie want sulke oomblikke is kosbaar en dit maak die wonderlikste “memories” wat ek vir altyd sal onthou en altyd by my koester want dit maak alles vir my beter ek het die beste pa in die wereld …..

 

na dat ek en my pa geeet het het ons weer kar toe geloop en huistoe gegaan om lekker te gaan rus en ek kon lekker aan die oggend dink wat ek saam met my liefste pappa gehad het want dit is vir my kosbaar ek is baie biae baie dankbaar vir als wat my pa vir my doen al verdien ek dit soms nie my pa bly altyd vir “awesome ”

 

 

MY MATRIEKAFSKEID

 

hierdie was die beste dag van my lewe want dit was die dag wat ek skool klaar gemaak het na so baie lang tyd ek was trots op myself dat ek dit reggekry het om my skool loopbaan klaar te maak na al die jare wat ek in skool was ….. maar wat dit nog lekker gemaak het was dat ek my afskyt saam met n paar van my vriende geniet want ons het besluit om saam klaar te maak en dit het my nie gepla nie dit was net pret pret pret ons het by n “Fancy ” plek gegaan waar ons saam met ons ouers en ons metgesel kon gaan en net die aand gaan geniet maar ek was so bly dat ons ook kon eet aan die lekkerste kos wat die plek vir ons voorberei het dat dit amper net die enigeste rede was hoekom ek soontoe wou gaan maar toe ek al my vriende daar sien het ons amazing memories saam gemaak wat ek vir altyd sal onthou en dit kan ek jou belowe want dit was n groot aand vir my en my vriende maar ons het nou wonderlik “memories ” van daai aand want dit was n onvergeetlike aand

 

ek kyk nou elke dag trug na daai fotos dan onthou ek hoe mooi daai groot aan vir my en my vriende was dit was een van die grootste aande in ons skool loopbaan en ek is baie bly ek kon my groot aand afsluit saam die beste vriende van my en ek is so dankbaar ek kon hierdie lang skool loopbaan pad saam met hulle stap ….my vriende is die beste en nie eers te praat van die onderwysers nie hulle het vir my als geleer wat ek vandag weet en ek is baie dankbaar daarvoor en hulle het my die blogger gemaak wie ek vandag is maar ek moet se die plek waar die afskeid was was baie mooi ek het baie daarvan gehou want dit was bietjie anders as wat ek gedink het dit gaan lyk maar ek was vol emosies daai dag en dit was “overwhelming”want dit was die dag wat ek nie meer saam met NHS gaan wees nie na so veel jare …..

 

 

 

 

die rock 88 resturant

die rock 88 resturant was vir my iets anders gewees en ek moet se ek het daarvan gehou ek sou dit vir niks anders verruil het nie want familie tyd was presies wat ek nodig gehad het want ek het ‘n wonderlike familie ooit en ek sal dit vir niks verruil nie die rock 88 resturant het verskeie kos op hulle “menu” gehad waarvan jy kon kies en keur en ek het baie daarvan gehou want elke persoon se smaak is anders en dit kan ook soms verander as jy lus raak vir iets dan is jy lus daarvoor maar ek was lus vir amper boere kos met pampoen koekies by “yum-yum”

aaah nou water my mond net as ek daaraan dink maar dit is die ding wat dit so lekker maak van daai resturant die plek wil jou net laat tuis voel en ook op jou gemak en ek moet se dit het gewerk vir my want ek was al klaar op my gemak daar want die kos was vir my baie baie lekker eintlik lip lek lekker as julle dit so wil stel want ek konnie ophou eet aan my bord maar jy kan net eintlik so veel eet want jy gaan ook versadig raak dat jy ook vir n weg neem pakkie gaan vra want dan kan jy die volgende dag verder aan die kos lekker eet

die atmosveer was vir my net lekker rustig want niks jaag jou nie en ek het baie daarvan gehou want dan gee dit jou kaans om lekker te kuier met jou mense en jou tyd te vat en as jy reg is om klaar te maak dan kan jy net die kelner vra vir die rekening maar die resturant is familie vriendelik en jy gaan ook lekker eet aan hulle kos ek was baie gelukkig toe ek daar weg stap

die plek was vir my baie oulik dit was vir my iets anders en ek is bly daaroor om ander goed te probeer saam met die mense vir wie ek die meeste lief is en ook baie voor om gee ek sal hulle nooit weg stuur nie vir niks in die wereld nie dan is ek die gelukkigste persoon ooit om sulke ouers te he ….

ek is so bly ek kan nuwe goed saam met my familie doen en “happy memories ” te bou saam met hulle…..

my vriendskap met jeanine venter

my vriendskap met jeanine venter sal ek viraltyd koester want ons het pret gehad toe sy daar vir ‘n rukkie by nuwe hoop skool was sy was ‘n oulike mens en ook baie snaaks en vol pret ek en sy het n jol gehad in die klas en pouses en toe ons op die badplaas kamp trip was …. ek en sy het baie pret gehad dit is net jammer dat ek en sy kontak met mekaar verloor het want ek het gedog ek en sy kon vir altyd vriende wees maar gelukkig het ek nog ons “memories” wat ons by badplaas was om na trug te kyk ek moet se ek mis haar soms maar ek kan dit soms nie help nie sy was my vriendin gewees en sy sal altyd wees maak nie saak wat nie want ek en sy het n jol gehad met mekaar en ek sal dit nooit ooit vergeet nie ek kan trug kyk op die badplaas fotos en dan trug dink aan die goeie memories

ek moet se sy is baie anders as my ander vriende en dit is seker wat ek van haar gehou het die meeste dat sy nie bang is om ander goed te probeer nie maar ek moet se sy het vir my jonger gelyk maar ek het nie omgegee nie n vriend is n vriend en sy was n vriendin duisend ek hoop ons paaie sal meskien eendag weer kruis want sy is een van die goeie vriende wat ek gehad het dankie jeanine vir al die pret ek moet se dit was lekker ek sal jou altyd as een van my vriendinne sien al het ek jou nie so lank geken nie